Die
Wêreld Driewiel Unie
Die
Wêreld Driewiel Unie is gestig as ‘n vereeniging
van organisasies en/of individue met belang in die ontwikkeling,
promosie en stimulering van die wereldwye gebruik van driewielle,
vir sport, rekriasie en tuis aktiwiteite.
Buiten die aanmoediging vir die gebruik van driewiele deur mense
sonder fisiese gebrek, stel die WDU ook belang in die gebruik
van driewiele vir mense met liggamlikke gebreke, vir rehabilitasie,
beweeglikheid en sport.
Die
WDU is ‘n internasionale vereeniging, toeganklik vir alle
groupe en/of indivdue wat sou belangstel. As ‘n nie-winsgewende
organisasie, wil die WDU geen verbintenis hê tot enige
regerings- en/of politise organisasies nie. Die WDU sal nie
wedrenne of byeenkomste reël nie, en sal nie in die administrasie
of operasionele aspekte van ander nationale of plaaslike vereeningings
inmeng nie, tensy hul genooi word. Die WDU sal die integriteit
en onafhanklikheid van ander vereenigings en organisasies respekteer.